Man en vrou sterf aan skietwonde
LIMPOPO. – ‘n Man (29) en ‘n vrou (31) is Saterdagaand, beide met skietwonde, op Maake dood aangetref. Kol. Malesela Ledwaba sê met aankoms…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,627 op Tuesday 13 August 2024.
LIMPOPO. – ‘n Man (29) en ‘n vrou (31) is Saterdagaand, beide met skietwonde, op Maake dood aangetref. Kol. Malesela Ledwaba sê met aankoms…
VRYSTAAT. – Sewe beweerde veediewe is Donderdag vasgetrek na inligting oor veediefstal op ‘n plaas in Senekal ontvang is. Kapt. Stephen Thakeng sê die…
Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ volgens prokureur deur polisie gemartel om skuld te erken KENIA. – Die leier van ‘n Keniaanse kultus wat glo meer…
Lees ook: Boeing Starliner steeds in die ruimte VSA. – Die twee NASA-ruimtevaarders wat oorspronklik agt dae in die ruimte met die Boeing Starliner…
VRYSTAAT. – Moroadi Cholota (37), die voormalige persoonlike assistent van Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat, het vandag in die Bloemfontein-landdroshof vir borg…
Lees ook hier: https://nuusflits.com/jong-franse-rugbyspeler-steeds-by-kaappunt-gesoek/ KAAPSTAD. – Die jaarlikse internasionale o.18 rugby-reeks in Suid-Afrika het Maandag in Kaapstad begin. Deelnemde lande is Suid-Afrika, Engeland, Ierland…
Besoek hulle gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley. Of plaas jou bestelling nou by (T) 053 441 9168 (S) 071 354 9476 (E)…
SADAG bied van vandag 18:00 hulpsessies vir matrikulante op hulle Instagramblad aan – @sadag_official. Steve Mabona, woordvoerder vir onderwys in Gauteng, sê die sessies…
GAUTENG. – ‘n Gr. 8-meisie van Hoërskool Tsakane in Ekurhuleni het Maandag gesterf nadat sy glo in skooltyd saam met nog ‘n meisie rotgif…
GAUTENG. – ‘n Boetie in gr. 4, sy jonger sussie in gr. 3 en ouer sussie in gr. 5, al drie van Laerskool Evaton…