Bejaarde vrou doodgekap, buitelander in aanhouding
LIMPOPO. – ‘n Vrou (74) is Sondagmiddag in wat die polisie as ‘n brutale aanval beskryf, in haar huis in Mahwelering, Sone 2, doodgekap.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,627 op Tuesday 13 August 2024.
LIMPOPO. – ‘n Vrou (74) is Sondagmiddag in wat die polisie as ‘n brutale aanval beskryf, in haar huis in Mahwelering, Sone 2, doodgekap.…
Lees ook: ANC, ander partye en organisasies wil Jhb-burgemeester uit pos verwyder JOHANNESBURG. – Kabelo Gwamanda het as burgemeester van Johannesburg bedank. Die speaker,…
Lees ook: Wenner van R100 m.-boerpot is van Gauteng Die Lotto-boerpot van R100 miljoen is steeds nie opgeëis nie. Ithuba het inwoners van Pretoria…
Die stryd teen die hoë lewenskoste duur voort terwyl verbruikers sukkel om kop bo water te hou. Inflasie en pryse van basiese goedere en…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Pa en sy twee kinders, onderskeidelik 7 en 5 jaar oud, is Maandagoggend net na 06:00 in ‘n tromp-op botsing beseer.…
Lees ook: Kimberley, dis tyd vir die Yonder Hartsfees! Maak jou hart oop en help om geld in te samel vir die Noord-Kaapse Geestesgesondheidsvereniging…
MPUMALANGA. – 41 verdagtes, insluitende buitelandse burgers en kleuters, bly in aanhouding nadat hulle Maandag op aanklagte van mensehandel en oortreding van die immigrasiewet…
Lees ook: Leier van Kenia-kultus in hof na meer as 400 van honger sterf LOS ANGELES. – ’n Aardbewing wat 4.7 op die Richterskaal…
Lees ook: VSA stuur duikboot na Midde-Ooste na kommer oor Iran-aanval toeneem MIDDE-OOSTE. – Die Lufthansa-groep het vlugte na die Midde-Ooste vir nog ‘n…
Lees ook hier: https://nuusflits.com/kyk-gewapende-roof-by-skool-se-prysuitdeling/ OOS-KAAP. – Amahle Netu en Abukwe Ntame, beide 18 jaar oud, is die naweek in Zwide in hegtenis geneem nadat…