Chinese student reis weekliks tussen China en Australië vir liefde
‘n 28-jarige Chinese student, Xu Guangli, het die internet verstom met sy toewyding aan liefde deur weekliks vir drie maande tussen Shandong, China, en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,727 op Thursday 21 November 2024.
‘n 28-jarige Chinese student, Xu Guangli, het die internet verstom met sy toewyding aan liefde deur weekliks vir drie maande tussen Shandong, China, en…
WES-KAAP. – Alison Botha (57) se toestand het twee weke gelede so verbeter dat sy van die hospitaal na ‘n private rehabilitasiesentrum oorgeplaas is.…
Lees ook: Amerikaner deur polisie in sy huis doodgeskiet na hy 911 bel AMAOTI, KZN. – ’n Sakeman (38) is vermoor in sy huis…
LEES OOK: KYK: Jong vrou in Kaapstad vertel van aanranding in Uber KAAPSTAD. – Die Kaapstad Sentraal-polisiestasie het op 15 November 2024 ‘n roofsaak…
LEES OOK: KYK: $1 miljoen vir ’n piesang wat vasgeplak is teen ‘n muur met kleeflint? NEW YORK. – ‘n Piesang wat met silwer…
Bayer (Edms.) Bpk., in samewerking met die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukreguleerder (SAHPRA), het ‘n landwye Klas II Tipe A-herroeping van YAZ PLUS voorbehoedpille aangekondig. Die herroeping…
GAUTENG. – ‘n Gr. R-leerling van Laerskool Dumezweni in Diepkloof het Woensdag gesterf nadat hy en ‘n meisie in gr. R, ‘n meisie in…
Lees ook: Nog ’n nasionale ramptoestand verklaar in Suid-Afrika ‘n FlySafair-vliegtuig moes vanoggend ‘n noodlanding by die OR Tambo Internasionale Lughawe maak na dit…
Lees ook: Nog ’n nasionale ramptoestand verklaar in Suid-Afrika Die Lughawemaatskappy van SA (Acda) het met trots aangekondig dat die Kaapstad Internasionale Lughawe die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Duiker (59) van Spanje is Woensdag uit die see by Protea Banks gered nadat sy vir meer as drie uur in…