Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,765 — Sunday 29 December 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,765 op Sunday 29 December 2024.

Foto: ALS Paramedics
Afrikaans

Man in pad doodgeskiet

29 December 2024

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 30’s, is Saterdagoggend net na 07:00 op die Riversidepad in Durban-Noord doodgeskiet. Garrith Jamieson van ALS Paramedics…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Susters glo deur broer verwurg

29 December 2024

KWAZULU-NATAL. – Susters, onderskeidelik 10 en 12 jaar oud, is glo op Kersaand in die Cliffdale-gebied doodgemaak. Kol. Robert Netshiunda bevestig aan Nuusflits Hammersdale-polisie…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Paar se liggame in huis ontdek

29 December 2024

LIMPOPO. – Die reeds gevorderde ontbindende liggame van ‘n man (33) en ‘n vrou (24) is Saterdag in ‘n huis in Northam aangetref. Die…

Foto: Reaction Unit South Africa
Afrikaans

Man glo oor parkering doodgeskiet

29 December 2024

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (25) is glo Saterdagmiddag in die Verulam-dorpsgebied as gevolg van ‘n parkering-dispuut met sy eie vuurwapen doodgeskiet. Reaction Unit South…

Foto's: Skermgrepe van beeldmateriaal op X
Afrikaans

FlySafair sê oor passasier

29 December 2024

Die passasier wat op 26 Desember chaos op ‘n FlySafair-vlug van Durban na Kaapstad veroorsaak het, sal volgens die lugredery nie weer van hul…