Waar adverteer jy? En weet jy wat die syfers is?
Besighede besef nie altyd die waarde van bemarking nie. Jy het ‘n Facebookblad en plaas nou en dan iets as jy tyd kry daarvoor.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,852 op Wednesday 26 March 2025.
Besighede besef nie altyd die waarde van bemarking nie. Jy het ‘n Facebookblad en plaas nou en dan iets as jy tyd kry daarvoor.…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die res van die week met erge donderstorms te wagte oor die grootste dele van die land.…
Spaar ‘n bietjie moeite en bestel jou vleis op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die…
VSA. – Donald Trump het Leo Brent Bozell III, ’n konserwatiewe aktivis en skrywer, as die volgende Amerikaanse ambassadeur aan Suid-Afrika verkies. Lees ook:…
WES-KAAP. – Candice Clark is sedert 7 Maart vermis en is op 21 Maart by die Pacaltsdorp-polisie, George, as vermis aangemeld. Hulp word gevra…
VSA. – Donald Trump het ’n uitvoerende bevel geteken aangaande die VSA- federale verkiesings. In die bevel is ingesluit dat verkose persone moet bewys…
GAUTENG. – Hugo Ferreira (37) het op 8 Junie 2023 in Welverdiend, naby Carletonville, sy babadogter (8 dae oud) geslaan en verkrag. Sy het…
SUID-KOREA. – Sowat 19 mense is dood en 19 in bosbrande in Suid-Korea beseer. ’n Helikopter met brandbestryders het vanoggend in Uiseong neergestort. ’n…
Rusland en Oekraïne het in aparte ooreenkomste met die VSA ingestem tot ’n skietstilstand aangaande die vlote in die Swart See. Die ooreenkoms is…
Statistiek Suid-Afrika het Dinsdag die kwartaallikse indiensneming- en verdienstestatistiek van einde Des. 2024 vrygestel. Die statistieke dui onder meer aan daar was vanaf Augustus…