Nog ‘n ‘dwelmlaboratorium’ in Standerton ontdek
MPUMALANGA. – Twee verdagtes verskyn vandag in die Standerton-landdroshof nadat nog ‘n “dwelmlaboratorium” met ‘n geskatte straatwaarde van R28 m., Dinsdag in Flora Park…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,866 op Wednesday 9 April 2025.
MPUMALANGA. – Twee verdagtes verskyn vandag in die Standerton-landdroshof nadat nog ‘n “dwelmlaboratorium” met ‘n geskatte straatwaarde van R28 m., Dinsdag in Flora Park…
CHINA. – 20 bejaardes is dood na ’n brand gisteraand (Dinsdag) by ’n ouetehuis in die noordooste van China uitgebreek het. Lees ook: Sowat…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 20’s, het vanoggend (Woensdag) aan skietwonde gesterf voordat hy by ‘n hospitaal kon uitkom. Hy is glo…
NOORDWES. – ‘n Veiligheidswag is Maandagaand omstreeks 18:00 tydens ‘n transitoroof op die N4, naby Majakaneng, Mooinooi, in sy buik geskiet. Kol. Adéle Myburgh…
Die SABC het om verskoning gevra na die Afrikaanse nuus op 5 en 6 April nie gewys is nie. Lees ook: SABC 2 herstel…
DOMINIKAANSE REPUBLIEK. – Sowat 98 mense is dood en meer as 150 is beseer na die dak van ’n nagklub in Santa Domingo in…
Geniet ‘n heerlike ontbyt met die Saterdag-ontbytbuffet by die Kalahari Lodge in Kimberley vir slegs R125 per persoon vanaf 07:00 tot 11:00. Besoek die…
Met die Vaalrivier wat stroomaf na die Vaal- en Bloemhofdamme vloei en watervlakke wat steeds styg, is die moontlikheid van rivierbanke wat oorstroom baie…
NOORDWES. – Drie splinternuwe Ford Ranger-dubbelkajuitbakkies is Maandagoggend tydens ‘n inbraak by ‘n motorhandelaar in Zeerust gesteel. Vier verdagtes van glo deel van ‘n…
Een gelukkige speler het met gisteraand (Dinsdag) se Powerball-trekking R110 904 086 gewen. Dit is nog nie bekend waar die wenkaartjie gekoop is nie. Lees ook:…