Verskeie tronke in Frankryk loop deur in gekoördineerde aanval
FRANKRYK. – Ses tronke is oornag in Frankryk in ’n gekoördineerde aanval geteiken. Lees ook: Bom ontplof in Athene na anonieme oproep Die minister…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,872 op Tuesday 15 April 2025.
FRANKRYK. – Ses tronke is oornag in Frankryk in ’n gekoördineerde aanval geteiken. Lees ook: Bom ontplof in Athene na anonieme oproep Die minister…
KZN. – Die rampbestuurspan in KZN het inwoners herinner om voorsorgmaatreëls te tref na die SAWD ’n geel vlak-4 waarskuwing vir erge reën vir…
MPUMALANGA. – Baveli Robert Maseko (37) en Orbin Mith Mohammed (23) het Maandag op aanklagte van die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen met ammunisie,…
IRAK. – Sowat 1 800 mense, waaronder kinders, is met asemhalingsprobleme in Sentraal- en Suid-Irak in hospitale opgeneem as gevolg van sandstorms. Lees ook:…
Bestel jou vleis vir die maand en laat dit by jou voordeur aflewer met Beefmaster se iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play…
LESOTHO. – Lesotho het amptelik Elon Musk se lisensie goedgekeur om Starlink se satellietnetwerk- en internetdienste in die land aan te bied, het die…
As jy ‘n blyplek kort vir die langnaweek, kies die beste verblyf op die N12 – die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel by…
VSA. – Die biljoenêr Jeff Bezos het sy verloofde, Lauren Sanchez, en nog vrouens, insluitend Katy Perry en Gayle King, gister (Maandag) met sy…
GAUTENG. – Twee sakemanne is Maandag binne ure deur die polisie se teen-ontvoeringstaakspan en ander rolspelers gered nadat hulle in Midrand ontvoer is. Brig.…
GAUTENG. – Xolane Qhubeke (37) het Maandag op aanklagte van aanranding en roekelose bestuur in die Nigel-landdroshof verskyn. Hy het na bewering ‘n 18-jarige…