President Ramaphosa stel Mcebisi Jonas aan as spesiale gesant na VSA
President Cyril Ramaphosa het Mcebisi Jonas as ’n spesiale gesant na die VSA aangestel. Hy het aangekondig Jonas is die amptelike verteenwoordiger van die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,872 op Tuesday 15 April 2025.
President Cyril Ramaphosa het Mcebisi Jonas as ’n spesiale gesant na die VSA aangestel. Hy het aangekondig Jonas is die amptelike verteenwoordiger van die…
GAUTENG. – Nadat Nada-Jane Therése Challita (4) op 23 Januarie 2023 drywend in ‘n bad water aangetref is, het Amber Lee Hughes (25), haar…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën oor die grootste deel van die land vir vandag voorspel. Verskeie waarskuwings is ook vir vandag uitgereik. ’n Geel…
NOORD-KAAP. – ‘n Kaapse toeris (66) het Donderdag by die Augrabies Nasionale Park ingeboek en vermoedelik Vrydag gaan stap. Hy het egter nie teruggekeer…
“Dit gaan my verstand te bowe hoe ‘n mamma dit aan haar eie kinders kan doen. Ja, die lewe is swaar waarin ons vandag…
Die Universiteit Kaapstad Ikeys is Maandagaand in die Danie Craven-stadion as Varsitybeker-kampioene gekroon in die eindstryd teen Stellenbosch se Maties. Die Ikeys het met…
OOS-KAAP. – Die ses verdagtes in die moord op 18 mense in Lusikisiki het gister (Maandag) in die hooggeregshof in Mthatha voorgekom. Lees ook:…
Sinopsis: Nicci de Wee is op die spoor van ’n nuwe booswig en hierdie keer is dit persoonlik. Een van haar eie spanlede word…
Geskryf deur Mariette Snyman vir LiG. “Sommige mense veroordeel geskeides. Die Bybel sê God haat egskeiding, behalwe waar owerspel gepleeg is. Maar ek weet…