Derde begroting op 21 Mei voorgelê
Enoch Godongwana, die minister van finansies, het aangekondig die derde begrotingsvoorstel, met ‘n hersiene fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle, sal op 21 Mei aan die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,892 op Monday 5 May 2025.
Enoch Godongwana, die minister van finansies, het aangekondig die derde begrotingsvoorstel, met ‘n hersiene fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle, sal op 21 Mei aan die…
WES-KAAP. – Andile “Ace” Ncobo (57) en Salome Twaise Ncobo (47) sy vrou, verskyn vandag in die Bellville-landdroshof op aanklagte van bedrog en geldwassery,…
VK. – Prins Harry is gekritiseer oor ’n onderhoud wat hy gevoer het kort na hy die appèl verloor het oor sy veiligheid wanneer…
VRYSTAAT. – ‘n Paartjie, onderskeidelik 23 en 25 jaar oud, is deur die Reitz-polisie gearresteer nadat ‘n babameisie (7 mnde.) en ‘n kleuterseun (1…
VSA. – Donald Trump het gesê hy het sy regering beveel om die Alcatraz-tronk weer oop te maak en te vergroot. Lees ook: Trump…
Die polisie het die afgelope vyf jaar landswyd altesaam 17 968 vermiste persone – 15 005 volwassenes en 2 963 kinders onder die ouderdom…
BRASILIë. – Die Brasiliaanse polisie het gesê hulle het ’n terreuraanval wat Saterdag vir Lady Gaga se konsert op die Copacabana-strand in Rio de…
ISRAEL. – ’n Vuurpyl van Jemen se Hoethi-rebelle het Sondag naby Israel se hooflughawe getref en agt mense beseer. Lees ook: Verhoor oor Israel…
CENTURION. – Volgens die polisie is daar nie vuilspel soos ‘n komplot betrokke by die dood van drie SAPD-konstabels nie. Volgens die SAPD se…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kritiek beseerde kind is Sondag uit ‘n motorwrak bevry, gestabiliseer en na ‘n hospitaal vervoer. Nog vier persone het in die…