Ugandese president teken wet wat militêre verhore vir burgerlikes toelaat
UGANDA. – Die Ugandese president Yoweri Museveni het ’n wet geteken wat sal toelaat dat burgerlikes onder sekere omstandighede deur ’n militêre hof verhoor…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,935 op Tuesday 17 June 2025.
UGANDA. – Die Ugandese president Yoweri Museveni het ’n wet geteken wat sal toelaat dat burgerlikes onder sekere omstandighede deur ’n militêre hof verhoor…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die brandstofprys in Julie. Lees ook: Seun (16) in hegtenis ná skietery…
TIROOLSE ALPE, OOSTENRYK. – Drie mense, twee broers en een van die broers se vrou, is Sondagmiddag dood ná hulle deur weerlig getref is…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (37) is op aanklagte van moord en regsverydeling in hegtenis geneem nadat ‘n polisiebeampte (50) wat van diens af was,…
CHINA. – Nege mense is Maandag dood en 26 beseer in ‘n ontploffing by ‘n vuurwerkfabriek in Changde, China. Lees ook: KYK: Thabo Bester…
KWAZULU-NATAL. – Vyf verdagtes verskyn vandag (Dinsdag) op aanklagte van bedrog, korrupsie, oortreding van die identiteitswet, asook oortreding van die Immigrasiewet in die Durban-hof…
UTAH, VSA. – ‘n Tiener (16) is in hegtenis geneem ná drie mense Sondagaand in ‘n skietery by ‘n fees in Utah dood is.…
IRAN. – Drie mense is dood ná die Israeliese weermag die Iranse staatsmedia se hoofgebou in Teheran tydens ’n uitsending aangeval het. Lees ook:…
VSA. – ‘n Jurielid is van die sekshandelsaak van kletsrymer Sean “P Diddy” Combs verwyder oor “teenstrydige antwoorde” oor waar hy woon. Lees ook:…
LIMPOPO. – Johan Herman Woortmeyer (50) is sedert 8 Junie omstreeks 13:00 van sy huis in Hoogstraat 40, Polokwane, vermis nadat hy gaan stap…