Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,941 — Monday 23 June 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,941 op Monday 23 June 2025.

Foto: André Snyman eblockwatch
Afrikaans

Vrou in Oos-Kaap ontvoer

23 June 2025

OOS-KAAP. – Lindsay Knowlden (65) is Saterdagoggend omstreeks 06:00 by die Markman-varsproduktemark in Gqeberha ontvoer nadat sy pas saam met haar man by die…

Foto: ALS Paramedics
Afrikaans

KYK: Man sterf in brandende voertuig

23 June 2025

KWAZULU-NATAL. – ’n Man, na raming in sy veertigs, is Saterdagaand tydens ‘n noodlottige motorongeluk op die M1 Higginson-snelweg, in ‘n oostelike rigting voor…

ADVERT

Naweekplanne = uitsorteer

23 June 2025

Jou naweekplanne vir 9 Augustus is uitsorteer met die Flavour Festival. Daar is heerlike kos, lekker drankies, musiek, natuurskoon en vars lug en pret…

Kouefront vir die week voorspel

fotokrediet: Canva
Afrikaans

Kouefront vir die week voorspel

23 June 2025

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku oor ’n kouefront wat die land dié week gaan tref, met koue temperature en reën langs die kus. Lees…