Man sterf toe bakkie huis tref
KWAZULU-NATAL. – ’n Man in sy dertigs is Saterdag in die vroeë oggendure in ’n noodlottige enkelvoertuigongeluk op die M13 naby die Salisbury-afrit in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,941 op Monday 23 June 2025.
KWAZULU-NATAL. – ’n Man in sy dertigs is Saterdag in die vroeë oggendure in ’n noodlottige enkelvoertuigongeluk op die M13 naby die Salisbury-afrit in…
GAUTENG. – Mauro Mucambe Junior (40), ’n gesoekte Mosambieker en beweerde ontvoeringsmeesterbrein, is Saterdag tydens ’n skietgeveg met die polisie se teen-ontvoeringspan in ’n…
VSA. – Marco Rubio, die Amerikaanse minister van binnelandse sake, het China gevra om Iran te keer om die strategiese Straat van Hormuz, een…
MPUMALANGA. – Twee weermaglede het Saterdagoggend vroeg by die Macademia Militêre Basis naby Komatipoort gesterf. Die SANW en die SAPD het ‘n gesamentlike ondersoek…
IRAN. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Iran gedreig met ’n regimeverandering nadat hy beweer het hy het ’n kernbom “reg uit Iran…
KWAZULU-NATAL. – Ayanda Snothi Zwane (35) is deur die Ezakheni-streekhof tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir die moord op sy seun (6) op die aand…
GAUTENG. – Twee verdagtes is binne 12 uur in hegtenis geneem ná ‘n bejaarde vrou (81) Dinsdag omstreeks 10:00 vermoor in haar huis in…
DAMASKUS, SIRIЁ. – Volgens Sirië se gesondheidsministerie is 22 mense gisteraand dood en 63 gewond nadat ’n selfdoodbommer ’n kerk in Damaskus aangeval het.…
WES-KAAP. – Cole Bruiners is Vrydag indie Plettenbergbaai-streekhof tot 20 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis ná sy skuldigbevinding aan die gewelddadige rooftog op ‘n bejaarde…
Vriendskap is die vernaamste eienskap in ’n gesonde huwelik. Dié waarheid kom nie van gister af nie. In die Bybelboek Hooglied word die Hebreeuse…