Siriese burger aangekla oor komplot vir aanval by Taylor Swift-konsert in Wene
WENE. – ’n Siriese burger is deur Duitse owerhede aangekla oor ’n komplot waarin ’n terreurgroep verlede Augustus ’n Taylor Swift-konsert in Wene deur…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,945 op Friday 27 June 2025.
WENE. – ’n Siriese burger is deur Duitse owerhede aangekla oor ’n komplot waarin ’n terreurgroep verlede Augustus ’n Taylor Swift-konsert in Wene deur…
IRAN. – Die opperleier van Iran, die ajatolla Ali Khamenei, het gesê die VSA het niks verkry uit die aanvalle op Iran se kernaanlegte…
Een van die wenners wat op 18 Junie 2025 die R78 miljoen Lotto-boerpot gewen het, het haar deel van die prys opgeëis. Lees ook:…
VRYSTAAT. – ‘n Man (70) is Woensdag omstreeks 19:30, kort nadat hy van die dorp af teruggekeer het, in sy huis op die Blakewell-plaas,…
GASA. – Sowat 18 Palestynse burgers is dood nadat ’n Israeliese hommeltuig ’n mark in Gasa getref het. Lees ook: Kouefront duur voort, waarskuwing…
OOS-KAAP. – Lithaliyanda Ntoni (12) van Luziphostraat, NU10, Motherwell, wat Dinsdag as vermis aangemeld is, se liggaam is vanoggend omstreeks 02:10 in bosse naby…
KWAZULU-NATAL. – Twee vroue is Donderdagmiddag op die toneel van ‘n botsing tussen twee ligte motorvoertuie en ‘n vragmotor op die R614, naby Ndondolo,…
SENTRAAL-AFRIKAANSE REPUBLIEK. – 29 leerlinge wat besig was met eksamen is Woensdag dood in ’n stormloop nadat ’n ontploffing naby paniek gesaai het. Lees…
VRYSTAAT. – Kamogelo Baukudi (19), ’n gr. 11-leerling van Martie du Plessis Skool in Bloemfontein is ná ’n gekoördineerde reddingsoperasie lewend in Wepener gevind.…
Die kouefront wat Woensdag begin het, duur steeds voort met verskeie waarskuwings vir vandag uitgereik. Lees ook: Kouefront lei tot verskeie weerwaarskuwings tot Vrydag…