Kommer dat een jurielid in Sean ‘P Diddy’ Combs-verhoor nie instruksies gaan volg nie
VSA. – Twee notas is gister aan regter Arun Subramanian gestuur toe die jurie se oorlegplegings in die federale sekshandelsaak van Sean “P Diddy”…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,949 op Tuesday 1 July 2025.
VSA. – Twee notas is gister aan regter Arun Subramanian gestuur toe die jurie se oorlegplegings in die federale sekshandelsaak van Sean “P Diddy”…
WES-KAAP. – ’n Plaaslike 65-jarige man is Maandag ná ’n voorval tydens surfski op die Goukourivier naby die Stilbaai-brug oorlede. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder, sê…
WES-KAAP. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het strafregtelike klagtes teen die minister van hoër onderwys en opleiding, dr. Nobuhle Nkabane, ingedien, vir die beweerde…
GAZA. – Sowat 70 mense in Gaza is Maandag oorlede ná verskeie Israeliese aanvalle op teikens in die gebied. Volgens paramedici is sowat 30…
WES-KAAP. – ‘n Baba wat Saterdag by ‘n plaaslike winkelsentrum in Bellville ontvoer is, is Maandag deur die polisie in Honolulustraat, in Tafelsig, Mitchells…
INDIЁ. – Sowat 35 mense is oorlede en 17 is vermis ná ’n ontploffing Maandag by ’n chemiese fabriek in Telangana. Lees ook: Ses…
GAUTENG. – Drie werknemers van die Stad Tshwane-munisipaliteit is vanoggend (Dinsdag) ná ‘n deeglike ondersoek deur die georganiseerde misdaadeenheid in Gauteng op ‘n klag…
OHIO, VSA. – Ses mense is dood nadat ’n vliegtuig Sondag in ’n beboste gebied neergestort het kort nadat dit opgestyg het. Lees ook:…
KWAZULU-NATAL. – Verskeie polisie-eenhede en ander rolspelers het Donderdag toegeslaan op ‘n laboratorium wat daggaplante naby Morningside in Durban kweek. Die laboratorium is tot…
GAUTENG. – Vyf verdagtes wat met pangas bewapen was, het op 20 Junie ‘n gesin op ‘n kleihoewe in Mooiplaats, Pretoria-Oos, aangeval. Die aanval…