Trump beweer Israel het ingestem tot 60 dae skietstilstand
ISRAEL. – Die Amerikaanse president Donald Trump het beweer Israel se regering het ingestem tot ’n 60 dae skietstilstand in Gasa. Lees ook: Sowat…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,950 op Wednesday 2 July 2025.
ISRAEL. – Die Amerikaanse president Donald Trump het beweer Israel se regering het ingestem tot ’n 60 dae skietstilstand in Gasa. Lees ook: Sowat…
KWAZULU-NATAL. – Vier persone het Dinsdag omstreeks 10:00 op die R61 naby Shelly Beach gesterf toe ‘n bakkie met ‘n sleepwa vol aartappels gebots…
NOORDWES. – ’n Man is onlangs beseer toe hy deur ’n bok gestamp is en een van die dier se horings in sy been…
AUSTRALIЁ. – ’n Sogenaamde bomsikloon het die week Australië getref met winde van tot 125km/h, swaar reën en erge oorstromings. Lees ook: Kouefronte begin…
MPUMALANGA. – Mark Lombard (29) en Sonnet Lombard (46) is Dinsdag vir die herverpak en verkoop van vervalde en vrot kos vir menslike gebruik…
AUSTRALIЁ. – Die data van sowat ses miljoen kliënte is gesteel toe kuberkrakers die Qantas-lugredery in Australië geteiken het. Lees ook: 16 miljard wagwoorde…
VK. – Drie voormalige senior werknemers by die Countess of Chester Hospital, waar die voormalige verpleegster Lucy Letby sewe babas vermoor het, is Maandag…
VSA. – Jimmy Swaggart (90), bekende Amerikaanse televangelis, pastoor, mediamagnaat, skrywer en gospelmusiekkunstenaar, is Dinsdag oorlede. Hy het in die tagtigerjare reuse-skares getrek met…
EUROPA. – Volgens brandbestryders is twee liggame gevind ná ’n brand in Cosco, Spanje, wat waarskynlik veroorsaak is deur die hittegolf wat Europa tans…
MPUMALANGA. – Nikita Olivier (17), ‘n gr. 12-leerling van Hoërskool Nelspruit is Saterdag oorlede. Zalika Olivier het ‘n roerende afskeidsboodskap op sosiale media aan…