President se bedanking deur MK geëis
Die MK-party het ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa oorhandig, waarin hulle sy bedanking eis. Daar word van die president verwag om op 18…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,965 op Thursday 17 July 2025.
Die MK-party het ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa oorhandig, waarin hulle sy bedanking eis. Daar word van die president verwag om op 18…
GAUTENG. – Barbara Creecy, die minister van vervoer, het die padverkeersongelukkefonds (POF) se raad vir direkteure ontbind weens volgehoue bestuurs- en operasionele probleme wat…
WES-KAAP. – Twee mans is Woensdagaand omstreeks 21:00 in Umtatasingel, Asla Park, in Mosselbaai doodgeskiet, Kwanonqaba-speurders ondersoek die sterftes. Sers. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, sê…
WES-KAAP. – ’n Verdagte het op aanklagte van moord en huisroof in die Ladismith-landdroshof verskyn, waarna die saak vir verdere ondersoek tot 30 Julie…
WES-KAAP. – Die polisie se provinsiale eenheid vir ernstige en geweldsmisdaadeenheid ondersoek ‘n driedubbele moord en poging tot dubbele moord wat omstreeks 23:00 gisteraand…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Veiligheidsbeampte is Woensdagaand tydens ‘n transitorooftog in Murrayweg in Pietermaritzburg beseer, terwyl sy kollega getraumatiseer is. Mi7 National Group sê noodoproepe…
LOS ANGELES, VSA. – Die Federale Lugvaartadministrasie ondersoek ’n voorval waarin ’n Boeing 737 Maandag moes omdraai nadat een van die enjins aan die…
Deur Liani Jansen van Rensburg vir LiG Dis hel as die dobbeldraak sy kloue in jou slaan. Dit word nóg donkerder as dié monster…
VSA. – Donald Trump se administrasie het vyf mense wat as “kriminele onwettige migrante” beskryf is na Eswatini deporteer. Die migrante is van Viëtnam,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kleuterseun (3) is Woensdagoggend vir mediese behandeling met ‘n lugambulans na ‘n hospitaal gevlieg nadat hy op die P228 in Sheffield…