25 mense op vliegtuig beseer tydens turbulensie
MINNEAPOLIS, VSA. – ’n Vliegtuig van die Delta-lugredery moes gister ’n noodlanding by die Minneapolis-St. Paul Internasionale Lughawe maak nadat 25 mense op vlug…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,979 op Thursday 31 July 2025.
MINNEAPOLIS, VSA. – ’n Vliegtuig van die Delta-lugredery moes gister ’n noodlanding by die Minneapolis-St. Paul Internasionale Lughawe maak nadat 25 mense op vlug…
NOORDWES. – ‘n Verdagte (26) is Dinsdag in Morokweng vir die beweerde verkragting en moord op ‘n meisie (6) Saterdagaand in hegtenis geneem. Brig.…
WASHINGTON, VSA. – Die nasionale vervoerveiligheidsraad (NTSB) het tydens ’n verhoor bevind die Black Hawk-helikopter wat met ’n American Airlines-vliegtuig gebots het, het foutiewe…
Volgens die jongste SAPD-verslag het huishoudelik inbrake landwyd, veral in Gauteng, KZN en die Wes-Kaap, met meer as 12% toegeneem. Specialised Security Services waarsku…
WES-KAAP. – Die Kaapse Onafhanklikheidsparty (CAPEXIT) en rdl. Karl Bodin het die Stad Kaapstad skerp gekritiseer oor ‘n voortslepende rioolkrisis in Houtbaai, wat volgens…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku die Noord-Kaap en Wes-Kaap kan vanaf vandag ’n kouefront te wagte wees. Lees ook: Twee kouefronte vir dié week…
Deur Le Roux Schoeman vir Kerkbode In ’n eerste vir die NG Kerk het drie gemeentes die opsie uitgeoefen om ’n liggaam te stig…
GAUTENG. – Die polisie het ‘n beroep op die publiek gedoen om verantwoordelik met inligting oor die ontvoering van die sakeman Jerry Boshoga om…
INTERNASIONAAL. – Rusland se Klyuchevskoy Sopka-vulkaan, een van die wêreld se hoogste aktiewe vulkane, het uitgebars ure ná die aardbewing van 8.8 op die…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou en landelike ontwikkeling het bevestig dat geen nuwe gevalle van bek-en-klouseer (FMD) in Kroonstad en Deneysville aangemeld is…