Die liefde is op pad en jy wil dit nie misloop nie!
Romanza bederf lesers met vier splinternuwe liefdesverhale in Oktober. Maak gereed vir die tweede verhaal in MadelieHuman se Bosliefde-reeks. Ons maak ’n draai op…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,054 op Tuesday 14 October 2025.
Romanza bederf lesers met vier splinternuwe liefdesverhale in Oktober. Maak gereed vir die tweede verhaal in MadelieHuman se Bosliefde-reeks. Ons maak ’n draai op…
GERMISTON. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n assessering gedoen ná ‘n tornado op 9 Oktober 2025 Germiston getref het. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het bevestig…
Die Powerball-boerpot vir vanaand staan op R140 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot vir vanaand staan op R21 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 10 Oktober 2025…
GAUTENG. – Panyaza Lesufi, Gauteng-premier, het Lesiba Arnold Malotana, hoof van die Gautengse departement van gesondheid en welstand, met onmiddellike effek geskors. Dr. Darion…
INTERNASIONAAL. – Julia Wandelt, die vrou wat beweer het sy is Madeleine McCann, het die McCann-gesin verskeie kere gebel om DNS-toetse te eis om…
Bestel jou vleis vir die maand vanuit die gemak van jou eie huis met die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store…
LIMPOPO. – ‘n Pa (43) is op borgtog van R3 000 deur die Thabazimbi-landdroshof vrygelaat, nadat sy 11-jarige seun glo Saterdag per ongeluk ‘n…
OOS-KAAP. – ‘n Man (37) van Sakhele in Qunu is Vrydagoggend omstreeks 04:00 dood in ‘n Toyota Quantum aangetref. Hy is glo met ‘n…
MADAGASKAR. – Die president van Madagaskar, Andry Rajoelina, het gesê hy skuil in ‘n “veilige plek” ná ‘n poging op sy lewe ná weke…
ISRAEL. – Hamas het gister 20 lewende gyselaars en vier kiste met liggame aan Israel oorhandig in ruil vir 1 700 Palestynse gevangenes wat…