Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,134 — Friday 2 January 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,134 op Friday 2 January 2026.

Misdaad

Polisie ondersoek moontlike kinderhandel

2 January 2026

VRYSTAAT. – Die Phuthaditjhaba-eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings (GKS) ondersoek ’n saak van moontlike kinderhandel nadat ‘n buitelandse vrou (21) Vrydag in…

Nuus

Hier is jou weervoorspelling vir vandag

2 January 2026

Uiterste hoë brandgevaarstoestande word vir Vrydag 2 Januarie 2026 oor die noordoostelike dele van die Noord-Kaap en die westelike dele van Limpopo verwag. Die…