KYK: Inwoners betoog oor lang kragonderbreking in East Lynne
Video-opnames en foto’s in berig. GAUTENG. – Die gemeenskap van East Lynne het Sondag betoog nadat die gebied teen vandag reeds 12 dae sonder…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,137 op Monday 5 January 2026.
Video-opnames en foto’s in berig. GAUTENG. – Die gemeenskap van East Lynne het Sondag betoog nadat die gebied teen vandag reeds 12 dae sonder…
KWAZULU-NATAL. – Twee persone, insluitend ’n polisiebeampte, is Maandag by die Mariannhill-tolplaza voorgekeer toe wetstoepassers ’n voertuig met vuurwapens en sowat 800 rondtes ammunisie…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het vir vandag, Maandag, weerwaarskuwings uitgereik. Geel vlak 4-waarskuwings vir ernstige onweersbuie en plaaslike oorstromings geld vir die Drakensberg en…
Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, het op 4 Januarie aangekondig dat die brandstofprys vanaf 7 Januarie aangepas sal word. Dit beteken…
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Saterdag ’n verklaring uitgereik waarin die party die VSA se militêre aanval op Venezuela en die aanhouding van president…
KWAZULU-NATAL. – Twee verdagtes is vanoggend vroeg (Maandag) tydens ‘n skietery met polisiebeamptes dood. Die voorval het in Uvongo, in die Margate-polisiëringsgebied plaasgevind, waartydens…
Die padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het ’n beroep op ouers en versorgers gedoen om te verseker dat kinders behoorlik in toepaslike veiligheidsitplekke vasgegordel is wanneer hulle…
NOORDWES. – Rico Heystek (8) het die dag ná Kersdag, soos Racheltjie de Beer van ouds, ingespring en sy kleinboet gered. Daniël (6) is…
VRYSTAAT. – Minstens ses mense is dood en 21 beseer toe ‘n sedan en ‘n 22-sitplek-minibustaxi Saterdag kort voor middernag in ‘n ongeluk van…
Die polisie het ‘n waarskuwing uitgereik dat sindikate gedokterde drankies gebruik om mans by ontspannings- en drankplekke te bedwelm en daarna te beroof, terwyl…