Valentynsdag Ontbyt by Horseshoe Motel
Begin Valentynsdag met ’n heerlike ontbytbuffet by Horseshoe Motel in Kimberley.Geniet ’n ontspanne oggend met ’n wye verskeidenheid ontbytgeregte, vars koffie en sap –…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,152 op Tuesday 20 January 2026.
Begin Valentynsdag met ’n heerlike ontbytbuffet by Horseshoe Motel in Kimberley.Geniet ’n ontspanne oggend met ’n wye verskeidenheid ontbytgeregte, vars koffie en sap –…
GAUTENG. – Die ministerie van justisie en grondwetlike ontwikkeling het bevestig dat vyf mense, van wie twee oorlede is, by die Booysens-landdroshof geskiet is.…
GAUTENG. – Die departement van gesondheid in die provinsie sê 12 leerlinge het Maandag tydens ‘n ongeluk in Vanderbijlpark gesterf, soos aanvanklik berig. Die…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het vandag (Dinsdag) ’n besluit geneem om die salarisse van openbare ampsbekleërs met ingang van 1 April te verhoog.…
WES-KAAP. – Ses mense is vanoggend (Dinsdag) vroeg in twee afsonderlike skietvoorvalle in die Kaap doodgeskiet, terwyl twee ander beseer is. Luidens ‘n verklaring…
SUID-AFRIKA. – ‘n Nasionale ramp is op 17 Januarie ingevolge Artikel 23 van die Rampbestuurwet verklaar weens erge weerstoestande en wydverspreide oorstromings wat sedert…
GAUTENG. – Verskeie taxi’s het Maandag sleutelpaaie in die Tshwane-sakesentrum onwettig versper terwyl ontoelaatbare bedrywighede uitgevoer is, wat verkeersvloei en openbare veiligheid ontwrig het.…
GAUTENG. – Chris Denysschen, die nou voormalige skoolhoof van Hoërskool Waterkloof, is afgedank ná ‘n ondersoek en verhore oor bewerings wat leerlinge, onderwysers en…
KWAZULU-NATAL. – ‘n “Gasstoofdief” het glo Vrydag nie net ‘n inwoner van Havenwoodweg in Trenance Park se gasstoof uit sy erf gesteel nie, maar…
WES-KAAP. – ’n Polisiebeampte (48) wat van diens af was, is Maandagaand in Browns Farm op die Kaapse Vlakte doodgeskiet. Hy is in die…