Nuwe 60 dae-tydperk vir betwiste debietorders ingestel
Die SA Reserwebank en die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het bevestig dat die tydperk waarin debietorders betwis kan word, vanaf 13 April…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,204 op Friday 13 March 2026.
Die SA Reserwebank en die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het bevestig dat die tydperk waarin debietorders betwis kan word, vanaf 13 April…
Die Afrikaanse musiekduo ONS – bestaande uit Marco van Deventer en Ruvé Erasmus – het hul nuutste enkelsnit, Sou Jy?, bekend gestel. Die lied…
Jason Kilian, ‘n bekende motorfietsryer van Pretoria en Modderbok Adventures, is steeds kritiek maar stabiel ná ’n ernstige ongeluk buite Carnarvon. Die ongeluk het…
GAUTENG. – ‘n Gr. 9-seun (16) van die Hoërskool Badirile in Khutsong, Carletonville, het Donderdag by ‘n plaaslike kliniek gesterf ná ‘n messteekvoorval op…
LIMPOPO. – Onwettige sigarette van ongeveer R25 miljoen is Woensdag tydens ‘n operasie in ‘n pakhuis in Nirvana aangetref, waartydens ‘n verdagte (39) in…
INTERNASIONAAL – Iran se nuwe opperleier, Mojtaba Khamenei, het Donderdag gesê die sluiting van die Straat van Hormoes moet voortgaan as ’n “instrument om…
WES-KAAP. – Die African Gangster Tattoo Studio in Hermanus is op soek na twee vroue wat ’n mastektomie gehad het om herstel-tatoeëring te ondergaan…
INTERNASIONAAL. – Iran se president, Masoud Pezeshkian, het voorwaardes uiteengesit vir ’n moontlike einde aan die oorlog met die VSA en Israel, wat volgens…
MPUMALANGA. – Drie Somaliërs is Dinsdag tydens grenskontrole-operasies deur die polisie en Interpol in Komatipoort in hegtenis geneem. Tydens die operasie is dokumente nagegaan…
GAUTENG. – Hein Odendaal (68), die voormalige ouditeur van Steinhoff, is Donderdag deur die Pretoria Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof tot ’n boete van R2 000 000 of vier…