Iran sê Straat van Hormoes is oop – olieprys val
INTERNASIONAAL. – Iran se minister van buitelandse sake het aangekondig dat skepe vrylik deur die Straat van Hormoes sal kan beweeg vir die duur…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,239 op Friday 17 April 2026.
INTERNASIONAAL. – Iran se minister van buitelandse sake het aangekondig dat skepe vrylik deur die Straat van Hormoes sal kan beweeg vir die duur…
GAUTENG. – Drie mense is vroeër vanoggend (Vrydag) dood ná ’n beweerde huishoudelike rusie in Kanana Ext 4, Rabie Ridge, toe ’n man glo…
GAUTENG. – Bellermine Chatunga Mugabe (28) en sy medebeskuldigde, Tobias Tamirepi Matonhodze (33), het in die Alexandra-landdroshof skuldig gepleit op verskeie aanklagte ná ’n…
VRYSTAAT. – ‘n Man (48) is in hegtenis geneem op aanklag van meineed, nadat hy glo ’n vals verklaring aan die polisie gemaak het…
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat sê hy staan by sy bevindings dat polisiebeamptes die wet oortree het in die ondersoek na die Phala Phala-plaasinbraak. Lizzy Suping,…
GAUTENG. – Lawrencé Lee (19) het die week ‘n noue ontkoming gehad toe hy gaan draf en glo die slagoffer van ‘n ontvoeringsvoorval was.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (28) is lewenslank deur die Maddadeni-streekhof tronk toe gestuur nadat sy haar broer (8) oor ‘n tydperk van jare verkrag…
NOORDWES. – Polisieduikers het die liggaam van ’n jong man uit die Hartbeespoortdam naby die Ifafi Aquatic Club gehaal. Kapt. Majang Skalkie, polisiewoordvoerder, sê…
GAUTENG. – Ansie van der Walt (66) het Dinsdagoggend gesterf toe sy op die hoek van Ben Viljoen- en Rachel de Beerstraat in Pretoria-Noord…
KWAZULU-NATAL. – Ses verdagtes is in Umhlali in hegtenis geneem in verband met’n reeks beweerde ernstige misdade. Aman Giyanshwar Roopsingh, ’n suikerrietboer, het na…