NVG hef skorsing van advokaat ná tussentydse verslag op
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die skorsing van adv. Ntaba teruggetrek, ná ’n tussentydse verslag deur die kantoor vir etiek en verantwoordbaarheid (OEA) oor…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,286 op Wednesday 3 June 2026.
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die skorsing van adv. Ntaba teruggetrek, ná ’n tussentydse verslag deur die kantoor vir etiek en verantwoordbaarheid (OEA) oor…
GAUTENG. – Die Pretoria-hooggeregshof het die Pretoria-Noord-landdroshof se besluit, om geen borg aan sers. Fannie Ezekiel Nkosi (43) toe te staan nie, gehandhaaf. Lumka…
NOORD-KAAP. – Die DA het die polisie gevra om dringend op te tree ná ’n toename in brandstigting by munisipale kragbokse in Kimberley. Volgens…
’n Nuwe verslag toon dat kunsmatige intelligensie (KI) ’n belangrike rol kan speel om openbare gesondheidstelsels in Suid-Afrika te verbeter, veral in situasies waar…
WES-KAAP. – Die Overstrand-munisipaliteit het sy insidentebeheersentrum (ICC) geaktiveer om reaksiemaatreëls te koördineer ná voorvalle van xenofobie en intimidasie teen buitelandse burgers in Kleinmond,…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie waarsku die publiek om nie boodskappe, stemnotas of sosialemediaplasings te deel wat geweld of skade aan eiendom aanhits nie. Volgens…
WES-KAAP. – Die DA sê interregeringsamewerking is noodsaaklik vir die R17,4 miljard-projek vir die suksesvolle uitbreiding van Kaapstad Internasionale Lughawe. Noko Masipa, DA-woordvoerder oor…
GAUTENG. – Die uitspraak teen Lawrance Sithembiso Mdlalose (30) is deur die Johannesburg-hooggeregshof tot 21 Julie uitgestel. Die beskuldigde staan op 76 aanklagte van…
LIMPOPO. – Twee verdagtes is in Mosambiek in hegtenis geneem nadat Ernst (71) en Dina Marais (73) van Mosselbaai in die Kruger Nasionale Park…
KWAZULU-NATAL. – ’n Aanlyn fondsinsamelingsveldtog wat aanvanklik begin is om R5 000 in te samel vir ’n nuwe koffiemasjien vir polisiebeampte, AO Karl Sander,…