Vrou gevonnis wat moord op lewensmaat beplan
OOS-KAAP. – Estelle le Grange (57) is deur die Gqeberha-hooggeregshof tot 25 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat sy skuldig bevind is aan die moord…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,294 op Thursday 11 June 2026.
OOS-KAAP. – Estelle le Grange (57) is deur die Gqeberha-hooggeregshof tot 25 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat sy skuldig bevind is aan die moord…
OOS-KAAP. – Die Kariega-polisiekantoor ondersoek ‘n saak van strafbare manslag ná ’n noodlottige motorvoertuigongeluk wat die lewe van Yalinka Senekal, ’n 12-jarige meisie, geëis…
WES-KAAP. – Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) sal Maandag sy vlag in Milnerton, Kaapstad, tot halfmas laat sak as ’n teken van respek en hulde…
NOORDWES. – Willie Niemann (71), ‘n wewenaar pensioenaris van Orkney, is vermoor aangetref. Sy bakkie is uitgebrand by Skag 6 met ‘n uitgebrande liggaam…
GAUTENG. – ’n Leeu wat vir gespesialiseerde behandeling na die Onderstepoort Veeartseny Akademiese Hospitaal (OVAH) verwys is, het Woensdag besondere aandag by die wilddiensspan…
LIMPOPO. – Virginia Marsberg, ma van Reuben Marsberg (22), het haar hartseer en ongeloof op sosiale media gedeel nadat die familie bevestiging ontvang het…
Gesondheidspraktisyns meld ’n merkbare toename in gevalle van Influensa A oor die afgelope paar weke, met bevestiging deur middel van vinnige nasofaringeale (NP) toetse.…
INTERNASIONAAL. – Die aantal bevestigde Ebola-gevalle in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) het tot 598 gestyg, insluitend 115 sterftes, het die land se…
VRYSTAAT. – ’n 22-jarige hoërskoolleerling is in hegtenis geneem nadat ’n video van ’n beweerde aanranding van ’n 21-jarige vrou deur ‘n man op…
GAUTENG. – Die aantal persone wat beseer is in die massaskietery in Cleveland, Johannesburg, het intussen tot 15 gestyg, terwyl die dodetal steeds op…