Liebenberg ordered to psychiatric observation at Weskoppies
PRETORIA. – Louis Liebenberg, the alleged diamond investment fraudster facing R4 billion fraud charges alongside his wife Desiree and seven co-accused, has been ordered…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,327 op Tuesday 14 July 2026.
PRETORIA. – Louis Liebenberg, the alleged diamond investment fraudster facing R4 billion fraud charges alongside his wife Desiree and seven co-accused, has been ordered…
GAUTENG. – Milano Jayson Tlali word sedert 30 Junie vermis. Die polisie het ‘n dringende beroep op die publiek gedoen om te help om…
Die DA doen ‘n beroep op die regering om Suid-Afrika se kapasiteit vir DNS-toetse dringend uit te brei. Dit volg nadat antwoorde op parlementêre…
KWAZULU-NATAL. – ‘n 9-jarige seun is vanoggend kritiek beseer nadat hy uit ‘n woonstel op die tweede verdieping in Helen Josephweg in Davenport, Durban,…
GAUTENG. – Die man wat Saterdagaand ná die Springbokke se toetswedstryd op Loftus teen Skotland in ‘n oop gat op ‘n bouperseel geval en…
WES-KAAP. – AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan die familie van David Golding (27) by, nadat hy op 16 Junie in ‘n botsing in Ou Kaapse…
GAUTENG. – Twee mense is Sondag in die Koedoespoort-gebied in Pretoria-Oos dood nadat hulle vermoedelik koolstofmonoksiedvergiftiging opgedoen het. Volgens die Volunteer Emergency Medical Response…
LIMPOPO. – ‘n 79-jarige veiligheidswag is Maandagoggend op ‘n plot by Berlin Farm vasgebind en dood aangetref. Die Letsitele-polisiekantoor ondersoek ‘n saak van moord…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sê Vusimuzi “Cat” Matlala se besluit om aan sy pleit-en-vonnisooreenkoms te onttrek, sal nie die korrupsiesaak teen hom…
NOORD-KAAP. – Die DA vra vir ‘n gesamentlike plan om seksuele misdrywe teen kinders in die Noord-Kaap te bekamp. Die provinsiale departement van maatskaplike…