Verdagte in hof ná skietaanval op MK-partyleier en haar man
KWAZULU-NATAL. – Velile Ntshangase (27) het vandag in die Ndwedwe-landdroshof verskyn nadat hy in verband met die beweerde poging tot moord op die MK-party…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,340 op Monday 27 July 2026.
KWAZULU-NATAL. – Velile Ntshangase (27) het vandag in die Ndwedwe-landdroshof verskyn nadat hy in verband met die beweerde poging tot moord op die MK-party…
Ná haar indrukwekkende vertoning as naaswenner van Die Kontrak 3 het Mirandi Mörsner haar as een van Suid-Afrika se opwindendste jong kunstenaars gevestig. Haar…
WES-KAAP. – Nadat die saak meer as 20 keer oor meer as vier jaar uitgestel is, die sogenaamde Malmesbury-molesteerder op 21 Julie deur die…
WES-KAAP. – Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het ‘n ondersoek van stapel gestuur ná die dood van ‘n man tydens polisieoptrede by ‘n woonstelkompleks in…
OOS-KAAP. – ‘n Staatsvoertuig wat vroeër die maand tydens ‘n gewapende kaping in Qumbu gebuit is, is teruggevind nadat die polisie ‘n 27-jarige verdagte…
GAUTENG. – Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het ‘n bewaringsbevel bekom wat verhoed dat twee luukse eiendomme van Tshepo Lucky Montana, die voormalige uitvoerende hoof…
OOS-KAAP. – ‘n Man het Sondagoggend verdrink nadat hul boot by die mond van die Kowie-rivier in Port Alfred omgeslaan het. Sy kleinseun het…
WES-KAAP. – ‘n Man en vrou is ernstig beseer nadat gewapende aanvallers hulle Vrydagaand op Neethlingshof-wynlandgoed naby Stellenbosch met koevoete aangerand en van vuurwapens…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het die bedanking van adv. Andrea Johnson as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag se gespesialiseerde eenheid, ondersoekdirektoraat teen korrupsie…
LIMPOPO. – Twee verdagtes is deur die Valke in hegtenis geneem nadat ‘n ondersoek na beweerde bedrog en korrupsie met die uitreiking van laat…