Twee in hof ná ‘aanval’ op vrouepolisiekonstabel

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video-opname deur SAPD verskaf

NOORD-KAAP. – Adrian Ramzan (21) en Antonio Ramzan (25) het Maandag vlugtig in verband met ‘n beweerde aanval Saterdag op ‘n vrouepolisiekonstabel in die Kimberley-landdroshof verskyn.

Brig. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, sê die saak is vir verdere ondersoek tot 25 November uitgestel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief