Author: Wanda Olivier
Drie dood, ses in hegtenis na oor-en-weer skietery met polisie
Drie vermeende verdagtes is vroeër vandag noodlottig gewond en twee kritiek beseer na 'n hoëspoed-jaagtog en oor-en-weer skietery met polisie in Pretoria.
Vermiste vrou se liggaam onder vloer gevind
Sy is laas saam met die vermeende verdagte (38) by 'n kroeg in Mandalay, Mitchells Plein gesien.
‘Hy is ‘n sonstraal, ten spyte van wat dokters gesê het,’ sê mamma van seuntjie sonder arms
Mariaan Strauss, ‘n mamma van Welkom in die Vrystaat, sê haar seuntjie wat sonder armpies gebore is, is vandag ‘n sonstraaltjie in haar lewe…
Polisie soek vermiste man
Sekete Kgomo (30) het sy huis in Winnie Mandela Zone 3, Tembisa, Maandag 23 Januarie verlaat en nooit teruggekeer huis toe nie. Kapt. Neldah…
Nee, belastingbetalers het nie betaal vir Ramaphosa se reis na Brittanje nie
President Cyril Ramaphosa het in ’n parlementêre antwoord aan dr. Annelie Lotriet, die DA se adjunkhoofsweep, bevestig dat die Verenigde Koninkryk (VK) betaal het…
Kyk: Vrou gered nadat sy met valskermsweeftuig teen rif vasvlieg
Sy het onder meer die Nasionale Seereddingsinstituut in Knysna en ER24 vir hul hulp bedank.
Só gaan dit met haai-byt pasiënt
"Smiley," die residensiële swarttiphaai, het ook nadergekom en ongeveer 30 minute in die duik in het sy van agter gekom en hom aan die…