Nuus
Video: Ten minste 19 mense dood toe passasiersvliegtuig neerstort
Ten minste 19 passasiers is dood.
Ten minste 19 passasiers is dood.
Die man het haar onverhoeds van agter af bekruip en aangerand terwyl sy haar baba in haar arms gehad het.
Eugene Fraser, onder-voorsitter van die GPF, het inwoners gemaan om nie net goedsmoeds uit hul huise te gaan as hulle onraad vermoed nie.
Pietermaritzburg en omgewing in KwaZulu-Natal is deur 'n aardbewing geskud.
Hy is volgens beriggewing in sy bad gevind.
Nyoka se ondersteuners het soos een man vir hul gunsteling opgestaan.
Ten spyte van alle mediese pogings het hy aan sy beserings gesterf.
"The Gift" is twee dae gelede in Suid-Afrika vrygestel.
Verbruikers is ook versoek om nie produkte aan te koop wat vanuit hierdie tipe pakhuise kom nie.