Kyk: ‘Dieselfde voertuig by drie huisrowe opgemerk’
Dieselfde voertuig is op die toneel van drie verskillende ihuisrowe opgemerk. 'n Bejaarde is tydens een van die insidente aangerand. .
Dieselfde voertuig is op die toneel van drie verskillende ihuisrowe opgemerk. 'n Bejaarde is tydens een van die insidente aangerand. .
'n Seun is glo Saterdagmiddag in 'n poging om sy ma te help tydens 'n huisroof op 'n plaas doodgeskiet.
Nadat Oscar Pistorius hom na die konstitusionele hof gewend het, is daar beslis hy kon reeds in Maart vir parool in aanmerking gekom het.
Bekendes en hul honde het voorverlede naweek die voorskou vir PAW Patrol se nuwe fliek by Irene Village Mall bygewoon.
Die taaiste brandbestryders in SA is tydens 'n kompetisie oor drie dae op Mosselbaai aangewys.
Ses soldate het Vrydagmiddag tydens 'n wegholveldbrand gesterf, waarna die polisie 'n geregtelike doodsondersoek geopen het.
'n Kritiek beseerde baba is per helikopter na 'n trauma-eenheid vervoer na die familie in 'n ongeluk betrokke was.
'n Bejaarde vrou en 'n huiswerker is tydens 'n huisroof deur vier verdagtes oorval. Die bejaarde vrou sowel as 'n reaksiebeampte is aangerand.
'n Rooftog het Vrydagaand tydens 'n spesiale diens in 'n kerk plaasgevind.
Drie jong seuns wat op 3 Oktober grafstene probeer omstoot het, is onwetend op 'n CCTV-opname vasgevang.