Vervaardigers van iPhone bring dubbelkajuitbakkie op mark
Die bekendstelling is op 18 Oktober op die Hon Hai Tech Day in Taipei gemaak.
Die bekendstelling is op 18 Oktober op die Hon Hai Tech Day in Taipei gemaak.
Instagram het gister duisende klagtes van gebruikers ontvang.
Die WhatsApp-gesprek is gister hervat waartydens die man glo sy seksuele verhouding met sy stiefdogter beskryf het.
Die optog deur boere, gemeenskappe en instansies op Roedtan was ongeveer twee kilometer lank.
Willem Petzer het die video van die optog na Roedtan-landdroshof gedeel.
Hy verduidelik dat die boodskap wat deur die opmars uitgebeeld sal word, wyer as Suid-Afrika se grense versprei moet word.
Sy sê sy het haar geboorteland en haar aanneemland ewe lief.
'n 33-Jarige verdagte sal binnekort in die Naboomspruit-landdroshof verskyn.
"Ons wil vir oom Willie om verskoning vra."
"Die vroue, 51 en 56 jaar oud, word aangehou."