Tiener se dood ná val deur sportafrigter betreur
WES-KAAP. – Oliver Cooke (16) is op 18 Desember oorlede nadat hy tydens ’n staptog van ’n krans in Natures Valley – Bull Se…
WES-KAAP. – Oliver Cooke (16) is op 18 Desember oorlede nadat hy tydens ’n staptog van ’n krans in Natures Valley – Bull Se…
VSA. – Verskeie items wat uit die Epstein-dokumente gehaal is, insluitend ‘n foto van Donald Trump, is weer op die departement van justisie se…
VRYSTAAT. – Drie persone is vanoggend vroeg in ‘n busongeluk op die N1 buite Bloemfontein dood. Nog 71 persone is met beserings na hospitale…
Rikus Kylander (18) ‘n matrikulant van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, word steeds gesoek nadat hy op 18 Desember in Ponta Da Oura, Mosambiek, vermis…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Storm het Sondagmiddag om ongeveer 15:40 die Laer Suidkus getref, wat binne minute veroorsaak het dat die paaie oorstroom is en…
KWAZULU-NATAL. – Drie mense word vermis nadat die voertuig waarin hulle gisteraand in die Longacres Drive-gebied van Amanzimtoti, suid van Durban, gery het, tydens…
OEKRAÏNE. – Vier mense is dood en 19 is beseer nadat Rusland Saterdag oornagaanvalle op Oekraïne geloods het. Lees ook: Zelenski sê VSA wil…
SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa het proklamasies 304 en 303 van 2025 onderteken wat die spesiale ondersoekeenheid magtig om bewerings van wanadministrasie en onregmatige…
VRYSTAAT. – ‘n Verdagte (29) is Saterdag in Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hy glo met ’n menslike kopbeen aangetref is. ‘n Liggaam sonder…
Dinsdag se Powerball-boerpot staan op R103 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan op R7 miljoen. Lees ook:Daily lotto uitslae vir 21 Desember 2025 Dit volg nadat…