DA eis duidelikheid oor SA se brandstofreserwes
Die Demokratiese Alliansie het ‘n beroep op Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, gedoen om die stand van Suid-Afrika se brandstofreserwes bekend…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
Die Demokratiese Alliansie het ‘n beroep op Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, gedoen om die stand van Suid-Afrika se brandstofreserwes bekend…
Die SA Reserwebank en die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het bevestig dat die tydperk waarin debietorders betwis kan word, vanaf 13 April…
INTERNASIONAAL – Iran se nuwe opperleier, Mojtaba Khamenei, het Donderdag gesê die sluiting van die Straat van Hormoes moet voortgaan as ’n “instrument om…
FlySafair het aangekondig dat ’n tydelike brandstofheffing op sekere vlugte ingestel word nadat die prys van vliegtuigbrandstof die afgelope tyd skerp gestyg het. Die…
Die internasionale energieagentskap (IEA) oorweeg om noodolievoorraad vry te stel om die mark te stabiliseer as gevolg van die voortgesette konflik in die Midde-Ooste.…
Die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Dinsdag aangekondig dat dit Eskom se aansoek vir kleinhandelstabelle en strukturele aanpassing vir die finansiële jaar 2026/27…
Olie bo $100 beklemtoon nuwe risiko’s vir Suid-Afrikaanse invoerders. In net die afgelope paar uur het dit reeds met 8.5% gedaal. Dit is wisselvallige…
Die burgerregteorganisasie AfriForum vra dat die regering die algemene brandstofheffing tydelik sal verlaag, om verbruikers en die ekonomie te help te midde van stygende…
Die jongste brandstofpryse tree Woensdag 4 Maart in werking en Suid-Afrikaners gaan meer moet betaal. Volgens die departement van minerale en petroleumhulpbronne is die…
Vanaf 1 Maart 2026 sal Suid-Afrika se minimum loon van R28,79 tot R30,23 per uur verhoog word. Dit beteken R1,44 per uur ekstra en…