Militêre perde hardloop deur Londen se strate
LONDEN, ENGELAND. – Perde sonder ruiters van die Household Cavalry is Woensdagoggend in Londen se strate opgemerk nadat hulle tydens ’n oefensessie losgebreek het.…
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
LONDEN, ENGELAND. – Perde sonder ruiters van die Household Cavalry is Woensdagoggend in Londen se strate opgemerk nadat hulle tydens ’n oefensessie losgebreek het.…
TAMPA, FLORIDA. – ’n Krokodil wat onder die wiel van ‘n vliegtuig op die aanloopbaan gerus het, het Woensdag ’n vlug op die Florida-lugmagbasis…
JAPAN. – ’n 12-jarige Seekoei, Gen-chan, is aanvanklik as ’n seekoeibul geïdentifiseer met haar aankoms by Osaka Tennoji-dieretuin in Japan. DNS-toetse het onlangs onthul…
MPUMALANGA, SA. – Die nie-winsgewende organisasie, The Greater Kruger Environmental Protection Foundation (GKEPF), was onlangs verras toe hulle ’n hartsimbool in ’n renoster se…
ADELAIDE, AUSTRALIË. – ’n Tienerseun (16) is Sondagmiddag deur ’n witdoodhaai gebyt wat hy tydens ’n visvanguitstappie gevang het. Die voorval het in Suid-Australië,…
PRETORIA, GAUTENG. – ‘n Seekoeikoei is Vrydag en Saterdag by die Sable Hills Waterfront-landgoed langs Roodeplaat-dam in Pretoria opgemerk. Inwoners van die landgoed is…
NIEU-SEELAND.- ’n Man en sy vrou is dood nadat hulle vermoedelik deur ’n aggressiewe skaapram op hulle plaas in die landelike area van Waitakere,…
TOKIO, JAPAN. – ’n Sneltrein in Japan is Dinsdagaand vir 17 minute vertraag nadat ’n slang deur ’n passasier in die trein gewaar is.…
Die visse is gevaarlik omdat hulle ’n gifstof genaamd tetrodotoksien in hulle organe stoor.
Volgens ’n verbyganger was die hond reeds Saterdag in die mangat en het inwoners vir haar kos gegooi.