Ietermagog van onwettige handel gered
Volgens die hospitaal is hy een van die mees saggeaarde ietermagogs waarmee hulle nog in aanraking was.
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
Volgens die hospitaal is hy een van die mees saggeaarde ietermagogs waarmee hulle nog in aanraking was.
Die Kaapse kobra se byt sal hulle slagoffers se senuweestelsels aantas.
Die perd kon vir ’n geruime tyd nie eet of drink nie en is in 'n dierehospitaal se hoësorgeenheid opgeneem.
Volgens Reaction Unit South Africa is hulle omstreeks 13:30 na ’n huisbrandvoorval ontbied.
Deur spinnekoppe te beskerm, kan ons toekomstige mediese ontdekkings moontlik maak.
Volgens hulle Facebook-blad is al die diere veilig en ongedeerd.
Die wurms is op die Heemstede-plaas buite Cradock gewaar.
Hy beweer twee rondloperleeus, een mannetjie en een wyfie het vermoedelik uit die Botswana na die streek gekom.
'n Hooggeregshof-uitspraak gee aan die NDBV die reg om skape bestem vir Koeweit op die Al Messilah-uitvoerskip te inspekteer voordat hulle gelaai word.
In die video is drie orkas en een witdoodhaai sigbaar.