Taxibestuurder kry borg nadat 14 leerlinge sterf
GAUTENG. – Ayanda Dludla (23), bestuurder van ‘n minibustaxi wat leerlinge vervoer het, is borgtog van R3 000 deur die Vanderbijlpark-landdroshof toegestaan. Hy word…
Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
GAUTENG. – Ayanda Dludla (23), bestuurder van ‘n minibustaxi wat leerlinge vervoer het, is borgtog van R3 000 deur die Vanderbijlpark-landdroshof toegestaan. Hy word…
Two foreign nationals in their late 30s were arrested in Erasmia after a drug laboratory was discovered on a smallholding.
GAUTENG. – Twee buitelanders in hul laat 30’s is Woensdag in Erasmia in hegtenis geneem, nadat ’n dwelmlaboratorium op ’n kleinhoewe ontdek is. Lt.kol.…
The Special Investigating Unit welcomes a Special Tribunal ruling that declared the arrangements under which three service providers were appointed to develop low-cost housing…
KWAZULU-NATAL. – Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) verwelkom ’n uitspraak van die Spesiale Tribunaal wat die reëlings waarvolgens drie diensverskaffers aangestel is om laekostebehuising in…
Two suspects of a syndicate that lured victims through Facebook Marketplace and robbed them have been sentenced to life imprisonment.
GAUTENG. – Twee verdagtes van ’n sindikaat wat slagoffers deur Facebook Marketplace gelok en daarna beroof het, is tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis. Kapt. Tintswalo…
Police appeal to the public to help locate a 23-year-old police constable who has been reported missing in the Free State.
VRYSTAAT. – Die polisie doen ’n beroep op die publiek om te help met die opsporing van ’n 23-jarige polisiekonstabel, Mpho Sehloho, wat as…
Die DA wil hê ACSA moet voor die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Vervoer rekenskap gee oor veiligheid by Kaapstad-lughawe nadat ’n vrou glo in ’n…