Nick Frischke-verdagtes vandag weer in die hof
Lees ook: Nick Frischke steeds vermis na ’n jaar WYNBERG. – Die verdagtes in die Nick Frischke-saak verskyn vandag in die Wynberg-landdroshof. Frischke (23),…
Lees ook: Nick Frischke steeds vermis na ’n jaar WYNBERG. – Die verdagtes in die Nick Frischke-saak verskyn vandag in die Wynberg-landdroshof. Frischke (23),…
WES-KAAP. – Deveney Nel (16), ‘n gr. 10-leerder aan Hoërskool Overberg (Caledon), van Grabouw, is aanvanklik as vermis aangemeld, maar is dood by haar…
Foto’s: Missing Minors The Pink Ladies Organization en Nick Leonard WES-KAAP. – Chantal Leonard (27) is sedert 29 Julie omstreeks 08:30 vanaf The Paddocks…
Lees ook: Tiener vermis nadat sy buite skool in voertuig klim In ‘n ontroerende wending van gebeure is die vermiste tiener (14) veilig gevind.…
GAUTENG. – ‘n Tiener (14) het op 31 Julie om 06:30 buite Laerskool Fairland in ‘n voertuig geklim, waarna sy nog nie weer van…
GAUTENG. – Julian Otto, wat Maandag van East Lynne na Wonderboom in Pretoria onderweg was en vermis geraak het, is gister in ‘n sement-stormwaterdrein…
GAUTENG. – Julian Otto (22) van Wonderboom in Pretoria is sedert Maandag omstreeks 15:00 in Bosloeriestraat, East Lynne, Pretoria, vermis. Otto woon in Tamariskstraat…
OOS-KAAP. – Nakane Lizane (4) het op 11 Mei 2023 van sy huis, 1807, Ndlovini, Wells Estate, vermis geraak. Die polisie het ‘n beloning…
Lees ook: SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur MILNERTON. – Twee mans, 19 en 20 jaar oud, is vermis na…
VRYSTAAT. – Desebo Portia Mosupa (30) is op 15 Julie by die Welkom-polisiestasie as vermis aangemeld. ‘n Liggaam, vermoedelik dié van Mosupa, is in…