Jan Bloukaas – beste album op pad ondanks gesondheidsuitdagings
Jan Bloukaas, soos sy aanhangers hom ken, het nie net gister sy pa op sy verjaardag geluk toegewens nie, maar ook gesê hy is…
Jan Bloukaas, soos sy aanhangers hom ken, het nie net gister sy pa op sy verjaardag geluk toegewens nie, maar ook gesê hy is…
INTERNASIONAAL. – Kris Kristofferson (88) wêreldberoemd vir treffers soos Why Me Lord, Me and Bobby McGee, Help Me Make It Through The Night, Sunday…
Ruhan du Toit, die sanger met die goue stem, wat gemaklik tussen verskillende musiekgenres kan beweeg, het Kan ‘n Man, die FAK-liedjie van wyle…
Appel, oftewel Christoph Kotze, se lewendige nuwe enkelsnit, genaamd Klomp Keer Lekker is net betyds om jouself hierdie naweek warm te dans. Die video-storie…
Mirandi, die geliefde sangeres van die Vaaldriehoek, het die naweek by die Velliefees op Heidelberg opgetree, ondanks ‘n ernstige gesondheidskrisis. Mirandi, wat bekend is…
Jan Bloukaas, of eerder Jean du Plessis, het ‘n wens uitgespreek en sy aanhangers het nie op hulle laat wag nie. Binne die bestek…
VERENIGDE STATE. – Die Amerikaanse musikant Michael Smith (52) van Noord-Carolina word daarvan beskuldig dat hy kunsmatige intelligensie (KI) gebruik het om duisende liedjies…
Luister hier na die lied. Dodo Nyoka het vanoggend sy nuwe enkelsnit, Dancin’ In The Stars, vrygestel. Die inspirasie vir die liedjie het op…
Leon van Zyl, oftewel Leo Sonskyn, een van die Top -finaliste van Die Kontrak se derde seisoen, stel sy eerste Afrikaanse enkelsnit, Amper Daar,…
LOS ANGELES. – Die 36-jarige sangeres, Adele, het by haar laaste vertoning gesê sy tree al vir amper drie jaar aaneen op en is…