Jong lewensredder kom tot man se redding
'n Jong lewensredder met vakansie in 'n ander provinsie het 'n man wat in 'n seestroom onder die water begin ingaan het van verdrinking…
'n Jong lewensredder met vakansie in 'n ander provinsie het 'n man wat in 'n seestroom onder die water begin ingaan het van verdrinking…
Die seismografiese raad het bevestig Milnerton se landelike gebied met Dieprivier as episentrum het Woensdagmiddag 'n aardskudding ervaar.
Travis Carreira, ’n toeris, het die oomblik vasgevang vanuit Marloth-park wat aan die Kruger- nasionale park grens.
Die wetenskaplikes het gesê hulle is veral bekommerd oor die mense wat huis toe moet ry ná die sonsverduistering.
Die foto’s is onder andere van ’n seekoei, olifant, skilpad en pikkewyne.
Die Kuruman-boorgat, wat sowat 2 km van Die Oog is, se water is egter skoon.
Ses vissermanne wat Sondag as vermis aangemeld is, is na drie dae ongeveer 128 km suid-oos van Kaappunt ongedeerd gevind.
Geen tsoenami-waarskuwing is vir Australië uitgereik nie.
Vier Skubaduikers wat Sondag tydens 'n duik deur seestrome weggedryf is, is veilig uit die see gered.
Ses vissermanne wat Saterdagaand gaan visvang het, het teen Sondagoggend nog nie teruggekeer nie en word gesoek.