Seun glimlag uit hospitaalbed na pofadder hom pik
Hennie Becker van 'n plaas in die Harswater-omgewing glimlag uit 'n hospitaalbed in Kimberley nadat 'n pofadder hom gistermiddag gepik het.
Hennie Becker van 'n plaas in die Harswater-omgewing glimlag uit 'n hospitaalbed in Kimberley nadat 'n pofadder hom gistermiddag gepik het.
'n Jong seun van Saldanhabaai is Dinsdag deur sy broer en die gemeenskap van verdrinking gered.
Die menslike liggaam bestaan uit 55-65% water.
Hiënas is ook glo geneig om hulle prooi onder water weg te steek om die reuk te verbloem.
Brandbestryders het deurnag op die toneel gebly om te verhoed dat die brand nie weer aktief raak nie.
VulPro sê die spesie se getalle is reeds kommerwekkend.
Kweekhuisgasse soos koolstofdioksied, metaan en stikstofoksied het in 2023 steeds vermeerder.
Twee witrugkraaie kon gered word. Daar sal binnekort met hulle rehabilitasie begin word.
Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens se dataprojeksies is daar ’n duidelike afname in reënval.