Weldoener red twee kinders uit see
'n Weldoener het Sondag twee kinders uit die see gered.
'n Weldoener het Sondag twee kinders uit die see gered.
Anthony het sonder sukses teen die krokodil geveg en selfs sy vingers in die krokodil se oë gedruk.
Die olifantkoei se stresvlakke het gestyg sodra mense haar agtervolg het, terwyl sy weer kalmer in rustiger areas was.
Inwoners het beeldmateriaal van die haelstorm op sosiale media gedeel.
Dit sal egter vir hulle moeiliker wees om te swem, aangesien hulle sterte as ’n aandrywer gebruik word.
'n Besoekende stapper wat Vrydagmiddag laat van 'n krans op 'n staproete in die Jonkershoek-natuurreservaat geval het, het gesterf.
Motoriste het stilgehou om na die diere, wat op die hoofweg geloop het, te kyk.
'n DBV-inspekteur is Vrydag deur 'n boomslang gepik wat sy besig was om te verwyder.
Luiperds is glo bekend daarvoor dat hulle op ’n gereelde basis ystervarke vang.