Twee verdrinkingsvoorvalle in dieselfde area
WES-KAAP. – Twee verdrinkingsinsidente het onderskeidelik Saterdag en Sondag op Blouberg voorgekom. Community Medics sê vrywilligers is Saterdagmiddag laat vir ‘n verdrinking na die…
WES-KAAP. – Twee verdrinkingsinsidente het onderskeidelik Saterdag en Sondag op Blouberg voorgekom. Community Medics sê vrywilligers is Saterdagmiddag laat vir ‘n verdrinking na die…
WES-KAAP. – Twee voorvalle van robbe wat persone op Santosstrand gebyt het, is Saterdag op Mosselbaai aangemeld. Mosselbaai-munisipaliteit sê in beide die gevalle is…
Suid-Afrikaners kan te danke aan ‘n sterk geomagnetiese storm vanaf 23:00 vanaand met die terugkeer van die Suiderligte (aurora australis) bederf word. Suid-Afrika was…
KWAZULU-NATAL. – Alkantstrand en Newark Beach in Richardsbaai is Vrydagoggend tot verdere kennisgewing deur die Stad uMhlathuzi vir swem en ander aktiwiteite gesluit. Volgens…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (57) wat op ‘n treinspoor in die Tugela-omgewing gewerk het, is Vrydag deur ‘n swartmamba gepik. Samantha Meyrick van IPSS…
LIMPOPO. – ‘n Witrenoster is op ‘n fasiliteit in die Makhado-polisiëringsarea doodgeskiet en sonder horings gevind nadat dit op 20 en 22 September nie…
Lees ook: Powerball uitslae vir 24 September 2024 Die Raad vir Geowetenskappe (RGW) het bevestig daar was gisteraand net voor 20:00 ’n aardbewing in…
TUINROETE. – Inwoners word gevra om enige mediese afval en voedselprodukte wat op strande in die munisipale distrik uitspoel, te rapporteer. Andrew Stroebel, burgemeester…
Navorsers in Sutherland het op 7 Augustus volgens ‘n nuwe studie tydens roetine-monitering ontdek die aarde sal vanaf 29 September nie net ‘n maan…
OOS-KAAP. – Paaie was van gister af vir verkeer gesluit en vanoggend was die Penhoekpas op die N6 en die Barklypas op die R58…