Twee mans in afsonderlike voorvalle in see gebyt
WES-KAAP. – Twee mans is Saterdag in afsonderlike voorvalle deur ‘n rob en nog ‘n onbekende dier in Bloubergstrand en Valsbaai gebyt. Die NSRI,…
WES-KAAP. – Twee mans is Saterdag in afsonderlike voorvalle deur ‘n rob en nog ‘n onbekende dier in Bloubergstrand en Valsbaai gebyt. Die NSRI,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 40’s, het Sondag by Ballitostrand verdrink toe hy deur die see meegesleur is. Kelsey-Jae Meyrick van IPSS…
Dingo Dinkelman, openbare figuur en gewilde aanbieder vir Discovery en YouTube Wildlife-kanale, is onlangs deur ‘n groenmamba gepik. Hy is Saterdagaand met sy familie…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad waarsku inwoners en besoekers dit is teen die wet om enige walvis of dolfyn binne 300 meter van die…
WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse regering het ‘n waarskuwing oor hondsdolheid by Kaapse pelsrobbe, en voorkomende maatreëls, uitgereik. Die regering wil hê die publiek moet…
LIMPOPO. – ‘n Buffel het Sondag tydens ‘n beweerde onwettige buffeljag in die Kruger Nasionale Park (KNP) tot die aanval oorgegaan en ‘n persoon…
KWAZULU-NATAL. – Vyf lede van die KwaZulu-Natalse Haaieraad (Sharks Board) is Vrydagoggend beseer toe hulle op Isipingostrand, suid van Durban, in ‘n bootongeluk was.…
Steven Macdonald is Saterdag op Santosstrand, Mosselbaai, deur ‘n rob gebyt wat hom uit die bloute aangeval het. Hy het sy ervaring op sosiale…
WES-KAAP. – ‘n Swart springboklammetjie het Vrydag by Kingswood Golf Estate in George, in die Tuinroete, sy opwagting gemaak. Foto’s van die lam is…
Dingo Dinkelman, ‘n openbare figuur en gewilde aanbieder vir Discovery en YouTube Wildlewe-kanale is onlangs deur ‘n slang gepik en het in die intensiewesorgeenheid…