Polisie help en voorsien kos aan motoriste in sneeu
KWAZULU-NATAL. – Polisielede is ontplooi om hulp en warm kos aan motoriste wat sedert Vrydag op die N3 tussen Estcourt en Mooirivier in die…
KWAZULU-NATAL. – Polisielede is ontplooi om hulp en warm kos aan motoriste wat sedert Vrydag op die N3 tussen Estcourt en Mooirivier in die…
KWAZULU-NATAL. – Motoriste is reeds vir ongeveer 12 uur sonder kos, water en medikasie in die sneeu vasgekeer en bekommernis bestaan oor bejaardes en…
KWAZULU-NATAL. – Die jongste nuus van die N3TC – N3 Toll Concession Pty Ltd om 06:25 is om tuis te bly en liefs nie…
WES-KAAP. – ‘n Jong boggelrugwalvis (humpback whale) is Woensdag gered na dit vasgehaak het in vislyn wat dit verhinder het om te swem. Darren…
FLORIDA, VSA. – Del Boppel (84) het verlede Donderdag aan die dood ontkom toe sy deur ’n krokodil gebyt is terwyl sy met haar…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Britse toeris (47) het Maandag op ‘n afgeleë strand in die Cape Vidal-natuurreservaat verdrink. Volgens ‘n verklaring van die NSRI het…
VRYSTAAT. – ‘n Vrou (63) is Maandagoggend omstreeks 05:45 uit ‘n yskoue rivier, waar sy gedryf het, gehaal. Sy het die aand gestap en…
MPUMALANGA. – Woensdagoggend vroeg het ses olifante deur ‘n heining van die Kruger Nasionale Park gebreek. Volgens Laevelder het SANParke en die toerisme-en-parkagentskap in…
WES-KAAP. – Twee plaaslike jong mans, onderskeidelik 20 en 17 jaar oud, het Saterdagaand vermis geraak toe hulle by Victoriabaai by George gaan swem…
LIMPOPO. – ‘n Vrou (36) en ‘n man (42), haar medepligtige, het Vrydag in die Lulekani-landdroshof verskyn nadat daar glo onder meer seekoeiskedels en…