Theuns Jordaan op die AIG 2022-verhoog vereer en ingehuldig in ‘The South African Hall of Fame’
Theuns Jordaan se inhuldigingstoekenning in "The SA Hall of Fame" is aan sy pa Willie oorhandig.
Jongste nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Theuns Jordaan se inhuldigingstoekenning in "The SA Hall of Fame" is aan sy pa Willie oorhandig.
Ten minste 19 passasiers is dood.
Die man het haar onverhoeds van agter af bekruip en aangerand terwyl sy haar baba in haar arms gehad het.
Eugene Fraser, onder-voorsitter van die GPF, het inwoners gemaan om nie net goedsmoeds uit hul huise te gaan as hulle onraad vermoed nie.
Pietermaritzburg en omgewing in KwaZulu-Natal is deur 'n aardbewing geskud.
Hy is volgens beriggewing in sy bad gevind.
Nyoka se ondersteuners het soos een man vir hul gunsteling opgestaan.
Ten spyte van alle mediese pogings het hy aan sy beserings gesterf.
"The Gift" is twee dae gelede in Suid-Afrika vrygestel.