DA hof toe oor Tshwane-adjunkburgemeester
GAUTENG. – Die DA het ‘n aansoek by die Gauteng-hooggeregshof ingedien om die Stad Tshwane se besluit om Eugene Modise slegs ‘n boete op…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
GAUTENG. – Die DA het ‘n aansoek by die Gauteng-hooggeregshof ingedien om die Stad Tshwane se besluit om Eugene Modise slegs ‘n boete op…
Suid-Afrikaners wat probeer om ‘n hommeltuig raak te gooi, af te skiet, die sein daarvan te versteur of dit op enige ander manier onklaar…
Sakeliga het beswaar gemaak teen die Nasionale Tesourie se voorgestelde regulasies oor die bestuur van kapitaaluitvloei en waarsku dat dit die staat veel groter…
OOS-KAAP. – Die DA het xenofobiese, Islamofobiese en rassistiese aanvalle op Yusuf Cassim, sy provinsiale voorsitter, veroordeel nadat hy as adjunkminister van hoër onderwys…
Geordin Hill-Lewis, die federale leier van die DA, het Donderdag in ‘n toespraak in Sandton ‘n openlike gesprek oor die land se politiek met…
Die tweede fase van die Aarto-stelsel het op 1 Julie 2026 soos beplan in werking getree nadat ‘n dringende hofaansoek om die proses te…
President Cyril Ramaphosa het gisteraand ‘n kabinetskommeling in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) aangekondig wat verskeie ministers raak, ná samesprekings met Geordin Hill-Lewis…
HERMANUS. – ‘n Beplande optog sal na verwagting Saterdagoggend om 10:00 vanaf die Zwelihle-sportgrond begin. Lees ook: Dringende vergadering oor protesoptogte teen onwettige immigrante…
LONDEN. – Keir Starmer, Britse premier, het aangekondig dat hy as eerste minister gaan bedank ná dae van intense druk van LP’s van die…
In ‘n verklaring deur die Suid-Afrikaanse Wapeneienaarsvereniging (SAGA) word dit beklemtoon dat die toename in vuurwapenlisensie-aansoeke ‘n teken van wetsgehoorsaamheid is en nie van…