Haïti se voormalige presidentsvrou aangekla van man se sluipmoord
In ‘n aparte saak in Miami het ses van die elf beskuldigdes skuldig gepleit opdie klag van sameswering om Kolombiaanse sluipmoordenaars te stuur om…
In ‘n aparte saak in Miami het ses van die elf beskuldigdes skuldig gepleit opdie klag van sameswering om Kolombiaanse sluipmoordenaars te stuur om…
Die uitsettingsbevele sal voor die volgende hofdatum in April 2023 uitgereik word.
Hulle het gesê as enige inligting uitgewis of gemanipuleer is, sal hulle regsaksie teen die ANC-leiers neem.
Hulle het ook gemaan die DA moenie die rekords misbruik nie en moet die Popi-wet in gedagte hou wanneer hulle die rekords ontvang.
Dit volg na die konstitusionele hof die ANC beveel het om alle kaderontplooiingsrekords vanaf 1 Januarie 2013 aan die DA te oorhandig.
Twee ander Steinhoff- _ uitvoerende hoofde is verlede jaar skuldig bevind aan bedrog.
Na veelvuldige hofverskynings is sy skuldig bevind en is die 15 jaar vonnis opgelê.
Hulle het gesê Suid-Afrika bevorder die belange van Hamas en probeer Israel die reg om hulle land te verdedig ontneem.
Die DA wou ook hê die ANC se kaderontplooiing moet onkonstitusioneel verklaar word.
EFF-lede het nou gesê hulle gaan die geleentheid boikot, aangesien hulle leiers nie daaraan gaan deelneem nie.