Hof sal besluit of Donald Trump weer president kan word
Amerikaners sal in Maart kan stem vir die Republikeinse kandidaat vir die presidentskap.
Amerikaners sal in Maart kan stem vir die Republikeinse kandidaat vir die presidentskap.
Makate het Vodacom se aanbod van R47 m. van die hand gewys en hom na die hooggeregshof gewend.
Maxwell het ook gesê sy is skuldig bevind omdat Epstein dood is en iemand moes blameer word.
Sers. Bathobakae Mogola het voorheen getuig Sibiya het gesê sy broek is duur en hy wil ander klere aantrek sodat dit nie gesteel word…
Daar is ook in die dossier gesê Trump was deel van “sekspartytjies” in St PDaar is ook in die dossier gesê Trump was deel…
Mngomezulu word glo aangekla van poging tot moord, sameswering om moord te pleeg, oortreding van ’n beskermingsbevel en die teësit teen inhegtenisneming.
Die oorlog duur voort, selfs nadat die Internasionale Geregshof Vrydag beslis het Israel moet volksmoord voorkom en seker maak onskuldige Palestynse burgers is nie…
Die saak is nie van die rol geskrap nie en dit is bevind Suid-Afrika het ’n reg gehad om die saak teen Israel aan…
Die Internasionale Geregshof sal vandag beslis oor Suid-Afrika se versoek dat Israel militêre operasies in Gaza opskort en hulpverlening aan hulle moontlik maak.
Mdwaba se regspan was nie gereed nie en het nie die dokumente om die saak te begin ingedien nie.