Wapenhanteerder op filmstel was ‘agtelosig’ – staatsaanklaers
Die aanklaers het aangevoer sy was die een wat die wapen gelaai het voor sy dit vir Alec Baldwin gegee het.
Die aanklaers het aangevoer sy was die een wat die wapen gelaai het voor sy dit vir Alec Baldwin gegee het.
Steenhuisen het gesê die rekords wat hulle die week ontvang het, het inligting gekort, wat teen die hofbevel is.
Gutierrez het kokaïen en dagga gebruik en was dronk die dag voor Hutchins oorlede is.
Regter President John Hlophe is gister uit sy pos verwyder na 305 ministers ten gunste van sy verwydering gestem het.
Die seun het vir die polisie gesê Hildebrandt het hom met ‘n tou vasgebind en rooipeper en heuning op sy wonde gesit.
Bereng se liggaam is verbrand sodat mense moes dink Bester is oorlede.
Dit volg slegs twee dae na die ANC hulle kaderontplooiingsrekords aan die DA oorhandig het.
Aanklagtes teen drie van die beskuldigdes, wat in G4S gewerk het toe Bester ontsnap het, is onttrek.
Die Internasionale Geregshof is in Desember 2022 gevra om ’n mening te gee oor die wetlike implikasies wat deur Israel se besetting veroorsaak word.